In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het n uitsprakende persoonlikheid, Baie loyal en liefdefol met n knertsie stoutgat in my om die lewe op te knikker... ek love om mense te laat lag en positive te beinvloed... ek is old school romanties en respek is vir my belangrik... ek glo om n probleem uit te praat en regtestel as wat net dit los en maak dinge erger.... open communication!
Ek is a Christun en my morale is vir my Baie belangrik.. ek is n geskeide pa van 2 awesome tieners ( dis waar die grys haartjies vandaan kom) lol...
Ek is nie veel van n pub en club mens nie en my twee linker voete sal ook nie veel help op die dans vloer maar dis nie te se ek is nie willig om te probeer nie...ek is net so gemaklik by die huis....
ek hou van uitdaagins en hou myself besig na ure met verskilinde DIY projekte..
My uitkyk op die lewe is om n positieve inpak te maak en die om my te behandel soos ek wil wees... love and be loved
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet n liefde vir kinders he ( myne gaan nerens en sal nie afgeskeep word nie)
Sy moet eerlik en opreg wees... haarself respekteer en die om haar...
Sy moet net haarself wees ( dis nie nodig om n masker te dra nie, you be you !
Sy moet kan kominikeer en haar vertroue in my kan los...
Sy moet saam wil dinge doen en lewe geniet..
Dit sal help as sy kan bak en kos maak.. ek het n soet tand en geen nie om om die lepel te lek nie ;) nie te se ek sal nie help om op te ruin nie
Ek is n een vrou tipe man en deel myself nie uit nie so ek verwag dieselfde.... verneuk is viesluk en maak so seer.. ek durf dit glad nie... you feel you can do better... off you go... but! Don't come back when you realize you've made a mistake
Wat Sy Vriende Sê
Diesel1981 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley (Douglas), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 199cm (6' 6.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Diesel1981 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.