GoggadiefGoggadief
1

Goggadief

64 – Tzaneen (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika

Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur te wees. Luister baie graag musiek en waardeer 'n kekker braai.

Sy Ideale Pasmaat

Sal graag 'n maat wil ontmoet wat my geesgenoot kan wees en my sal aanvaar vir wie ek is en wat ek haar kan bied. Sy moet van romanse hou. Ons moet saam belangstellings deel te en lief wees vir kamp met die karavaan. Die geheim van opregte liefde is om alles saam te beplan en te doen. Die lewe gun ons die laaste geleentheid om geluk te ervaar.

Wat Sy Vriende Sê

Goggadief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tzaneen (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Goggadief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.