KleinkatrynKleinkatryn

Kleinkatryn

26 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek soek 'n maat wat by my pas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 17 Oktober 2022

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe en my vriende vind my as lojaal en aangenaam. Hoewel ek dit soms geniet om alleen te wees, soek ek iemand om die lewe mee te deel.
Ek sing graag en was lid van my universiteitskoor vir vier jaar.
Ek hou van reis en vakansie. Per geleentheid stap ek graag, veral saam met my familie en geniet die buitelewe en natuur. Ek speel tennis by 'n klub.
Ek gaan gereeld kerk toe. Ek beskou myself as 'n christen en geloof is 'n belangrike deel van my lewe.
Weens die feit dat my pa oorlede is toe ek 8 jaar oud was, het dit gemaak dat ons 'n besondere hegte familie is. So, familie is vir my belangrik.
Ek woon en werk op die oomblik in Amsterdam, Nederland, maar beoog om volgende jaar (2023) November weer terug SA toe te kom. Ek is ook vanaf Desember 2022 tot 14 Januarie 2023 in SA

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou s dat die persoon wat by my sou pas, iemand sou wees met 'n goeie humorsin. Iemand wat die humor in 'n situasie kan raaksien. Maar ook iemand wat die erns van 'n situasie kan besef en daarmee deel.
Iemand vir wie dit nie gaan oor wen of verloor nie, maar wat in 'n verhouding die persoon sal wees wat die verhouding vir albei sal laat werk.
Iemand wat ook kan erken dat hy 'n fout gemaak het en verstaan dat dit nie die einde van die wreld sal wees nie. Iemand wat nie die "blaming game" speel nie.
Iemand wat sal verstaan dat beide persone as gelyke vennote in die verhouding ingaan.
Iemand wat ietsie weet van politiek en sinvolle kommentaar daarop kan lewer, sonder om oorboord te gaan.
Die persoon moet 'n christen wees. Dit moet vir die persoon belangrik wees om kerk toe te gaan en 'n passie te h vir die werk van die kerk, sonder om die gebreke van die kerk op te blaas tot 'n onoorkombare struikelblok.
Om 'n maat te wees.

Wat Haar Vriende S

Kleinkatryn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Redelik