Amezon

55 – Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Boere meisie soek 'n goeie opregte maat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 08 November 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-Kaap; KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg, vriendelik en kyk goed agter myself. Baie lief vir diere en die natuur. Hou van kos maak, kamp, visvang, braai en tuin maak. Ek is 'n gesonde lewenslustige mens. Hou van stap en gym graag. Het geen issues. Finansieel onhafhanklik.

Haar Ideale Pasmaat

Soek iemand wat eerlik en opreg is. Hy moet vriendelik wees, moet 'n sin vir humor he. Hy moet 'n Christen wees. Moet hou van die buite lewe. Moet daarvan hou om dinge saam te doen. Moet mense met respek behandel. Hy moet kan jammer se. Goeie Vader vir sy kinders wees. Goeie luisteraar. Moet kan praat oor dinge wat pla. En defnatief nie iemand wat heeldag op sy cell foon sit of heeldag voor die kassie deur bring nie. Dit grief my totaal en al behalwe as dit nou vir werk doeleieendes is.

Wat Haar Vriende S

Amezon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Amezon moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.