SpotmyG69SpotmyG69
6

SpotmyG69

42 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

The fragerance stays on the hand that gives the rose

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom......hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop.....getrainde hande wat jou goosebumps orals gee as ek aan jou raak....skerp en baie goeie sin vir humor. Hou daarvan om mense te maak lag......sag geaard en kan lekker saam huil. Im a shoulder to lean on en luister graag. Wat kan ek nog se eks nie jou average joe nie "normal en boring" bestaan nie in my woordeboek nie.....as jy meer wil weet kontak my......waarvoor wag julle

Sy Ideale Pasmaat

N persoon wat bereid is om n hele nuwe wêreld van super craziness te betree. As jy eers in my wereld instap is daar nie terugdraai nie......moet sin vir humor he en n skerp persoonlikheid he....nie bang weez om uit jou kassie te klim ...uitdagend en bok vir sports wees. Soek nie n barbie doll nie.....wat jy binne het maak jou buite mooi....n halwe dop is beter as n leë eier.

Wat Sy Vriende Sê

SpotmyG69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Dobbel; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Biljart Snoeker; Boks; Dans; Gholf; Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters