In haar eie woorde...
Oor Haar
Never a dull moment with this gemini!ag man kom ons wees net lekker mense saam.geniet wat die lewe vir ons gooi,waarom nie.ek is n goeie mensie wat nie graag alleen wil wees nie,ek pas maklik aan,maar weet ook wat ek wil he.ek love musiek en die natuur.oefen gereeld en hou van lekker gesonde kos.ek love mense,ek is n hairstylist en my kliente is dol oor my.ek is sag vroulik en goed versorg,maar het beslis n rebelse kant ook😄
Haar Ideale Pasmaat
Hou van n manlike man,bietjie bad boy maar moet n goeie mens wees.tattoos en baard is n bonus!ek hou daarvan as n man langer is as ek,hy moet goed versorg wees,en nie oorgewig nie.hy moet saggeaard wees en na homself kan omsien.moet van diere kan hou,geduld he en lekker kan lag saam my.hy moed bereid wees om sommer net die lewe te kan geniet saam met my,mal dinge te kan aanpak,en lekker te kan lag!
Wat Haar Vriende Sê
Kae het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 54 | ||
Sterreteken: |
Tweeling | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Kae moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.