In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ek. Hou nie van kook nie maar ek kook graag as ek in die bui is. Ek hou my gesond met daaglikse oefeninge en gesonde kosse. Ek is n maklike goeie mens moenie my vertrap want almal wil graag geliefd wees en ek het baie om uit te deel. Hou nie van grootpraters nie. Hou van leke gesels hou van grappies maar kan nie dit self vertel. Ek is nie ryk nie besit nie my eie huis nie maar ek dra rykdom in my ❤️. Wil ook graag vir iemand n liggie in hul lewens wees. My kinders my lewe asook my kleinkinders. Die verlede behoort aan die verlede. Moenie my uitvra. Geniet die kort lewe as vriend vriendin saam my want more is nie belowe. Ek is eerlik ek werk en hou nie van leuenaars nie. Ek love diere. Ek is nie n model nie ek is middelmatig gebou het baie harde bene gekou so moenie my oordeel aan my voorkoms ek is netjies op myself. As jy n ryk vrou soek dan jy by verkeerde keuse. As jy met my wil gesels jys welkom maar ek gaan nie eerste skryf nie.
Haar Ideale Pasmaat
Open minded. Respek vir sy medemens. Vrolik vriendelik sal ook hou van stap en kuier etc. Nie oormatige drinker of strawwe roker nie. Mag diere het asook kinders solank hulle op hul eie is. Netjies asb nie n perfeksionis ek is net n gewone mens. Hou van musiek hou van die lewe. Moet n mense mens wees wat liefdevol is.
Wat Haar Vriende Sê
BietjieBenoni het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Florida Hills), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Groot | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Rolbal; Stap; Staptogte; Visvang |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |