In sy eie woorde...
Oor Hom
'n Lekker mens wat lekker en prettige dinge doen!
Waardeer en geniet die Skeppingswondere, van die mikro tot die makro en geniet die vreugde wat dit bring.
Aktief en bedrywig.
Kommunikeer lekker gemaklik oor 'n wye spektrum van onderwerpe, aspekte en aktiwiteite. Maak tyd om voor 'n lekker vuur / kaggel of op die stoep te sit en selfs te filosofeer oor alles en nog wat met 'n goeie glasie wyn in die hand!
Sy Ideale Pasmaat
'n Lekker mens wat ook prettige en lekker dinge doen en wil doen.
Bereid wees om ook die Skeppingswondere in al hulle formate te kan waardeer, geniet en vreugde daaruit te put.
Belese en berese.
Moet gemaklik oor enige onderwerp kan kommunikeer.
Saam aktief wees. (Bergfiets ry, saam stap, muurbal speel, aerobiese oefeninge doen, staptogte meemaak, gereeld swem, soms gaan rotsklim, saam gaan rugby kyk, saam krieket toe gaan en alle ander aktiwiteite meemaak)
Bereid wees om saam bedrywig te wees, alle aktiwiteite kan meemaak sonder om moeg te word en as dit tyd is, saam te filosofeer oor alles en nog wat met 'n goeie glasie wyn in die hand.
Wat Sy Vriende Sê
Skaam_een het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Oos-suid-oos Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Stabiel |
Lees: |
Ek geniet dit |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Muurbal; Rotsklim; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |