0

Soeker_van_jóú_hart

68 – Koffiefontein, Vrystaat, Suid-Afrika

In die laatherfs is die liefde sag soos geelperske reen,nie soos die somerstorm verby dreun...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Om oor mens self te spog of skinder is nou nie juis my "forte" nie.Ek gesels graag maar luister eerder,en wardeer ook stiltes.Soort van ñ natuur dier,luister graag na die musiek van die bos en as daar musiek in jou stem is ook.Rustige sinvolle gesprek met humor gekruie is vir my net so lekker soos boeretroos...ek gaan ook soms sirkus toe,bedoelende om te skerts en spek te skiet,maar ek werk nie by die sirkus,so ek kan jou nie 7/24 aan die lag hou,jammer.

Ek kan in een oomblik ñ leeftyd leef,dis beter as om in ñ leeftyd geen oomblik te beleef.Verder ook maar mens en as jy meer wil weet,moet jy maar vra...


Og ja en ek het so ñ klappie weg,nie van die windmeul maar die dansmeul so wees gewaarsku as daar ñ wals speel sal ek jou sommer net daar vra vir die wals,kombuis,woonkamer of waar ook al.Die lewe is ñ lied en of dit nou Ruiter van die windjie of die Hartseer wals is,as mens dans gaan jy sáám deur die lied...

Opgegroei op ñ plaas,22 jaar self geboer,5 jaar vir die Ozzies geboer...dis in my gene....pure plaas...

Maar die uitnemendste vir my is om ñ maat te hê,saam te doen,saam te beleef en saam te dra..ñ maat so na my "huis" want" home is where the heart is"

Sy Ideale Pasmaat

Saggeaard,vriendelik, verdraagsaam,lojaal,getrou en
subtiel: in jou grimering,reukwater en kleredrag.

Warpaint: as jou gremering só sag is dat ek wonder of jy aan het,dan het jy my belangstelling.

Reukwater: so subtiel dat ek ñ verskoning het om jou ñ drukkie te gee net om seker te maak my reuksintuie bedrieg my nie...aijaijai.

Kleredrag:Toegedraai soos ñ present,dan sal ek mos darem baie wonder wat in daai geskenkie is,of wat praat ek nou.

Verder maar net ñ mens,sonder baie pretensies.....en jou waarde vêr bo korale(Spreuke)🌹

Ns./ Dankie dat jy my profiel gelees het.Tog maar ñ voortydige waarskuwing,hierdie is vir daai abnormale mense,as jy op my foon wil krap en soek na ñ bankrekening,sorry nie op my foon en ook glad nie styf nie.

Nou hoop ek eerlikke dames sal reageer.

Wat Sy Vriende Sê

Soeker_van_jóú_hart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Koffiefontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Bul
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Boerkina Fasso; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen; Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Dans; Kampering; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie