Nicolaas012Nicolaas012
2

Nicolaas012

58 – Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na anderhelfte

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek gee honderd persent in n verhouding met baie liefde
Ek is lojaal en committed in n verhouding
Waar ek my lewens maat eerste na ons Skepper plaas.
Ek glo dat die man vir die vrou sorg en sekuriteit bied en liefde gee en dat die vrou hom bystaan en help
Ek hou van tyd saam my vrou by romantiese plekke saam te spandeer
Ek wil alles saam my maat doen en geniet.en saam deel
Ek het nog nooit saam met mans vriende in kroee rond gele of dronk gewees nie.Ek glo dat jou beste vriend is jou vrou of man en dit is met wie jy tyd saam spandeer
Ek is n intresante persoon met baie lewens ervaringe
Ek is nie n perfeksionis nie maar my huis is skoon netjies en ordelik ek kan nie in deur mekaar vuil huis of in chaos lewe nie.
Ek is hard werkend eerlik en het integriteit en oordenklik maar is plat op die aarde en haat hoogmoedigheid en is nie iemand wat vir populariteit streef nie..ek gaan nie saam met die stroom en dit wat populer is nie maar vir dit wat reg is.

Sy Ideale Pasmaat

Blanke dame tussen 45 en 53 met lang hare. En haar nie met grimmering beplak of oordoen nie.Dit is goed aa n vrou haar netjies en mooi maak maar ek hou nie daar van as beplak en on natuurlik en giedkoop lyk nie.
Wie nie hoogmoedig is nie maar plat op die aarde en tog ook goeie waardes het met integriteit eerlikheid en lojaliteit en nie vieslik praat met vieslike taal gebruik en grsppies nie.
Wie ons Skepper eerste in haar lewe sit en volgens Sy wil probeer lewe en haar lewens maat na Vader 2de in haar lewe sit.wie commited en lojaal in n verhouding is
Wie haar man sal help en ondersteun .en
Wie van n netjies skoon huis hou .
Wie daarvan hou om romanties te wees

Ek het al baie gehoor mense vertel dat geld nie liefde kan koop nie....ek het egter ook uit gevind dat liefde ook nie liefde kan koop nie..Daarom soek nie n vrou wat net sekuriteit soek nie..Ek soek iemand wat kan en wil lief he ook...

Wat Sy Vriende Sê

Nicolaas012 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Goud
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters