LittleRosaLittleRosa
5

LittleRosa

54 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Wees net....jouself!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 12 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Lewe skuld my niks....
Ek is lief vir die Here, 'n netjiese, plat-op-die-aarde mens wat hou van lekker lag! Om uit my maag te kan lag en lekker laf te wees, is 'n voorreg!
Ek is lief vir wie ek is.

Ek het 'n goeie werk, is hardwerkend, werk soms (redelik gereeld) lang ure, maar ek sorg vir myself...dus hoef jy nie te "worry" nie...ek is nie opsoek na blyplek nie. 😀

Ek is mal oor vas dans.... 'n Lekker wals is my gunsteling! 💃
Ek is 'n aanraak mens, saggeaard en liefdevol, maar staan (op my size 3 voete) my man en laat nie met my mors nie.

Ek is werlik níe 'kwaai' nie.... My vervoer is 'n kar, nie 'n besem nie) 😂 Ek haal WEL BLITSVINNIG my besem uit vir enige iets WAT net LYK soos diere-mishandeling of wanneer iemand 'n ou mensie verwaarloos!

Wanneer ek die dag die Lotto wen, word ek verseker die Mother Theresa van die diereryk! 🤣

Langs 'n vuur sit óf om te sit en kyk hoe die branders breek, is kos vir my siel... maar geniet ook 'n heerlike snoesige aand voor die TV.

Báie lief vir sport...veral rugby & tennis. T20 krieket is nèt so opwindend om na te kyk.
Maak steeds gereeld Saterdae rugby snacks en het tot baie onlangs toe nog die voorreg gehad om Saterdae saam met my pappie rugby te kyk en lekker te lag wanneer hy so super ontsteld geraak het as die skeidsregter so droogmaak. 🤣
(Ja, ek mis my pa baie, dus gaan ek verseker 'n traan in die oë kry wanneer ek van hom praat)

Ek hou van braai... en indien jy dalk wonder.... ja... ek kán lekker braaibroodjies maak...! 😀

Om te probeer beïndruk en om voor te gee, is heeltemal te veeleisend, daarom glo ek 'What you see, is what you get'.

My moto in die lewe is.... "Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie"... en ek leef daarvolgens.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het nie veel moets en moenies nie...
Moet lief wees vir die Here...en saam met my kerk toe gaan.

As jy daarvan hou om 'happy' te wees, lekker kan dans, lief is vir lag en die mooi in klein dingetjies kan raaksien en waardeer, is dit al 'n groot pluspunt.

Eerlikheid is 'n moet... Dink só daaraan... Om te jok is uitputtend en harde werk, want jy moet altyd onthou wat jy nie moet vergeet nie. 😀

Vulgêre taal staan my nie aan nie.
Moenie 'n voorgee mens wees nie... want 'eventually' gaan jy moeg raak om te probeer wees wie jy nie is nie en dan bly net frustrasie en hartseer oor.

Wat Haar Vriende Sê

LittleRosa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Latyns; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Krygskunde; Muurbal; Rekspring; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Tennis; Valskermspring; Veldhokkie; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters