1

Enkelstroom

72 – Kakamas (Marchand), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Sing met my 'n lied.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik en opreg.
Ek hou nie van los vroue nie, ook nie van fortuinsoekers of vroue wat kyk hoeveel mans hul in hul lewens kan verwoes of mee saam gebly het of mee getroud was.
Ek is eksentriek, hou van my spasie en flirt nie.
Ek is 'n enkel vrou man.
Ek hou nie van saam bly nie.
Is gesteld op my morele waardes.
Hou van diere en die natuur.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg en nie man verneukers nie.
As jy 'n los vrou is wat hou van veelwywery, hou verby.
Besitlike en jaloerse vroue, soek iemand anders.
Goud grawers en scammers soek ander weivelde.
Ek hou nie van groen bybel vroue nie.
Dwepers en skinderbekke nie welkom.
Die wat verskillende en verskuilde agendas het om 'n man te vang, ek is te uitgeslape vir julle. Sies, gaan eerder en gaan doen iets anders om jou man lus te onderdruk.en jou goedkoop en gratis huisvesting .te verdien en nie ou mans probeer sag maak met jou lieg stories om in te kruip en ons te besteel. Skaam jou. Soort soek soort, so daar is mans wat jou ook net wil gebruik en besteel met mooi woorde en beloftes.Dit is beslis 'n skande om die groep te gebruik om mense te besteel en gratis huisvesting te bekom.

Wat Sy Vriende S

Enkelstroom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kakamas (Marchand), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Ek het nie een nie
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Houtwerk; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Rolbal; Snoeker; Snorkelduik; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters