In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is saggeaard. 'n Omgee mens.
Ek is liefdevol. Hou van lag. Ek sien graag die klein dingetjies in die lewe raak. En waardeer wie en wat ek in my lewe het.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat saam met my 'n passie het vir natuur. Wat hulself nie blindstaar in materiele items. Wêreldse dinge. Ek soek iemand wat saam met my 'n piekniek mandjie sal pak en iewers in die veld of op die strand sal gaan piekniek hou. Wat saans saam met my die sterretjies sal sit en kyk. Wat kan gesels sonder om voor 'n tv te hoef sit of op 'n selfoon moet wees. Wat my waardeer vir die mens wie ek is. Wat my kan vashou en koester sonder om altyd iets seksueel te verwag. Ek soek 'n maat met wie als kan deel.
Wat Haar Vriende Sê
OulikeDientjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
OulikeDientjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.