In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou van avontuur en die buitelewe. Hou van motorfietsry en mal oor die berge. Ek reis graag en verken ons land en sorg dat ek by die "off the grid" plekke uitkom. Ek is 'n introvert tot ek gemaklik voel binne 'n bepaalde gemeenskap/groep. Ek is nie 'n CEO of 'n CFO of iets belangriks nie. "Werk" vir my is 'n normale beroep waar ek werk vir 'n salaris en sukkel ook maar om deur te kom in 'n maand....en ek het nie 'n clue hoe gaan ek ooit my aftrede survive nie ....lol...!! Ek kan moeilik wees maar hanteer my op die regte manier en jy draai my om jou pinkie.Ek is 'n baie romantiese persoon en wil graag die geleentheid hê om dit te bewys. Indien jy iets aan die wêreld wil bewys (of aan jou eks) vind maar iemand wat daarmee kan saamleef. In 'n verhouding glo ek my metgesel is my prioriteit en ek moet haar prioriteit wees. Ek wil graag dinge saam met jou doen sonder dat ons mekaar versmoor.
As jou hoofdoelwit in die lewe is om jou posisie in jou werk ten alle koste te verbeter en dis die belangrikste ding in jou lewe, hou asb verby.....ek is verby daardie punt en wil nou net die lewe geniet (natuurlik terwyl ek nog werk ja).....en ek hoop jy hou van dans... 💃🕺Ps:My foto's is so 2 jaar oud maar op hierdie ouderdom verander mens nie veel nie....ek hoop jou foto's is ook onlangs.
Sy Ideale Pasmaat
Is daar nog mooi, goedversorgde, classy dames wat nie krutaal gebruik nie ? Wat hulleself kan beperk op die gebruik van alkohol ? Mooi, goedversorgd, kurwes op die regte plekke tot atleties is altyd sag op die oog. Rook is uit, misbruik van alkohol is uit en kru-taal staan my nie aan nie. Moet hou van dans, rondry en plekke ontdek. Kan jy plat op die aarde wees maar tog ook mooi hoë hakke aantrek vir 'n teater vertoning of miskien 'n dans of iets soortgelyks ? Verkies eerder 'n huishen as 'n party animal (dit beteken nie jy moet 'n huishen wees nie - dis bloot 'n metafoor) . Indien ons betrokke raak moet ek jou prioriteit wees want jy gaan my prioriteit wees (m a w as ander mans se aandag nog vir jou belangrik gaan wees, hou asb tog net verby) En dan.... Kommunikasie !! Kan jy erken wanneer jy 'n fout gemaak het ? Kan jy verantwoordelikheid neem vir jou optredes ? Is jy bereid om dinge uit te praat en uit te klaar ? Om kompromieë aan te gaan ? En dan, indien dit ons nêrens bring nie dan Plan B.... Kommunikasie kommunikasie kommunikasie...
Wat Sy Vriende Sê
Nogames60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Grootfontein CE), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selibaat; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Reggae |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Pluimbal; Rotsklim; Rugby; Sneeuplankry; Sokker; Staptogte; Tafeltennis; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |