InmyeenvouduniekInmyeenvouduniek
Inmyeenvouduniek

44 – Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika

InmyeenvouduniekInmyeenvouduniek
1

Inmyeenvouduniek

44 – Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Sit die extra in extraordinary

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vrolike, intelligente, standvastige kaalvoet plaaskind met n hart van goud. Mense ervaar my as baie toeganklik en as iemand saam met wie hul net hulself kan wees. Ek hou van die natuur en intelligente geselskap. My geloof is vir my baie belangrik en ek glo ons moet lewe soos die Vader van ons vra. Ek is baie lief vir lag en maak nie n moordkuil van my hart nie. Ek is n introvert en glo as jy kan lees kan jy enigiets doen. Mal oor die wetenskappe.

Haar Ideale Pasmaat

Intelligente, lewenslustige man wat die lewe lewe! Iemand wat my kan laat lag en saam mee kan ernstig wees. Ek soek nie n baas nie, maar wel n maat.

Wat Haar Vriende Sê

Inmyeenvouduniek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Orania, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Skietsport; Stap; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters