In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie lief vir die bosveld. Ek hou daarvan om my "maatjie" te ondersteun in al die uitdagings. Hou van kos maak en dinge saam doen. Baie goeie sin vir humor. Ek is n volwaardige blou bul ondersteuner. Love jag,kamp,visvang en alles wat buitemuurs is. Mal om na eilande toe te gaan. Lief vir die see (vakansie gaan hou).
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat respek vir vrouens het. Self afhanklik wees. Iemand met n sin vir humor en aktief is ( werk en speel). Sosiale drinker. Nie dadelik ernstig wil wees nie maar iemand om dinge saam te doen kan dalk later ernstig raak. Familie is baie belangrik moet n familie man wees. Christen wees.
Wat Haar Vriende Sê
Bosnimfie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Gholf; Jag; Kampering; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |