BlommetjiegedenkmyBlommetjiegedenkmy
4

Blommetjiegedenkmy

48 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Want my pa het altyd gese ek is een uit 'n miljoen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou daarvan om mense te help maar ek wil nie oor geloop word nie.
Ek wil bitter graag permanent skilder en fokus op my fotografie.
Ek het 'n borrelende persoonlikheid met 'n aansteeklike lag.
Ek is moeg vir al die lemonade wat ek al gemaak het van die lewe se suurlemoene, ek wil nou vir 'n slag aarbeie ook proe.
Ek hou soms van alleen wees en is mal oor kook.
Ek is soms Hilda van 7de laan se nagmerrie want ek hou nooit by 'n resep nie ek gooi altyd iets by.
Ek wil graag eendag roomys eet saam met iemand op 'n bankie voor die Eifel Tower.
Ek is 'n dromer maar ek is tog ook realisties.
Ek glo my Deksel is daarbuite, ek is moeg gewag en ek het besluit nou gaan ek hom soek.
Ek is ongelooflik lief vir diere,

Haar Ideale Pasmaat

Vriendelik, passievol en hy moet 'n hart van goud he.
Ek wil he, hy moet net oe vir my he en ons moet alles saam kan doen.
Ek het nie kinders nie, maar ek is baie lief vir kinders.
Hy moet kan braai en romanties wees.
Ek moet kan weet hy het my "Back" soos wat ek ook sal uit kyk vir syne.
Hy moet hou van biltong met ten minste 'n stukkie geel vet.
Hy moet kan dans of ten minste bereid wees om te leer.
Ek sal waardeer as hy 1.84cm of langer is aangesien ekself 'n lang vrou is.
Ek gee nie om as hy vriende en familie het nie solank ek deel daarvan kan word.

Wat Haar Vriende Sê

Blommetjiegedenkmy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Onderwyser / Professor; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Kanovaart; Snorkelduik; Staptogte; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie