In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie vriendelike, aangename mens. Ek is baie geduldig, ek hou van mense, kuier saam met familie en vriende. Ek hou van die buitelewe, soos kamp, stap en net buite wees. Ek stap wedlope vir fiksheid en goeie gesondheid. Ek hou nie van negatiewe mense om my nie. Ek sien die lewe as 'n lied, die tyd wat ek nog het om die beste daarvan te maak. Ek is baie lief vir my kinders en broer en suster. Ons is 'n hegte familie. Ek hou van kosmaak, ek hekel en doen naaldwerk as ek tyd kry daarvoor. Ek is baie lief vir dans.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal lank en lenig wees met 'n mooi geaardeheid, vriendelike persoonlikheid. Nie buierig nie, tegemoedkomend. Ook lief wees vir die buitelewe, kamp, stap en die buitelewe geniet. My maat moet my ondersteun in my belangstellings en dit saam met my doe, soos ek hom sal ondersteun in dit wat hy doen. My pasmaat moet kan dans, en sal graag saam met hom wil dans. Ek verwag eerlikheid, getrouheid, ope kommunikasie. Hy moet ook nie jaloers wees nie, dit is die eerste ding wat 'n verhouding vernietig.
Wat Haar Vriende Sê
sonskynmens68 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
182cm (5' 11.7") - 207cm (6' 9.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Swart; Effens Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
sonskynmens68 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.