HiipychildHiipychild
Hiipychild

52 – Stellenbosch (Gordonsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

HiipychildHiipychild
1

Hiipychild

52 – Stellenbosch (Gordonsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die lewe is n avontuur en vol intrige kom deel dit met my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 06 Julie 2024

Verander: 04 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n natuurkind plat op die aarde maar vroulik ek is saggeaart met n groot hart eerlik reguit hou nie v drama tantrums en argumente ek is lief vir nuwe uitdaagings. En om nuwe dinge te probeer soos om te leer surf lief v diere kinders en hou van lag goeie geselskap oor enige ondewerp ek hou van stap langs see in die die berge road trips kamp sterre kyk en om nuwe dinge te sien en te probeer .
Ek hou van goeie musiek van die verlede waarop mens nog kan langarm wals 2 step env. lekker koffie goeie kos om te skilder DIY te doen of net Rustige aande waar mens net kan cuddel voor die tv of n vuurtjie ek het baie liefde om te gee v die regte persoon iwat saam met my n pad wil stap en sal alles en meer doen v hom

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet lief wees v die lewe weet hoe om . Vrou en ander mense met respek te hanteer en nie neersien op ander iemand wat nie n couch potato is want die lewe is nie voor die TV maar daarbuite wat n maat soek waarmee hy kan lag tot laat kan gesels. N dansie vat in die lombuis en saam dinge doen en nie n ja en amen vrou wat hom moet bedien GEEN GROOT DRINKERS. Of anger issues hy moet open mided wees oor die lewe. Asb Mnr as jy n in en out soek en n lekker tyd nope

Wat Haar Vriende Sê

Hiipychild het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Gordonsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Swaar; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Meditering; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Branderplankry; Dans; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Skubaduik; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Staptogte; Tafeltennis; Valskermspring; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters