In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wag al so lank vir iemand wat n vriendskap kans wil vat. Ek wil graag saam kuier,saam lag ,luister na stories ,lekker gesels en sommer net naat hê wat vra hoe was jou dag.Dis bitter skaars lyk dit my.
Ek is wel saggeaard, vriendelik,nie vol geite, liefdevol ,gee om vir mense ,hou daarvan om mense gelukkig te maak .kom met almal oor die weg ,maar kan ook stil en rustig wees en die oopte geniet.n lekker kaggelvuur tussen niks en nêrens . Winkels maak my nie gelukkig.
Ongelukkig het ek n frats ongeluk gehad en moet Maart maand n rugoperasie ondergaan, verder is ek gesond . Soek n stapmaat na daai lotjie dan is ek gou 100% My ware waardes is in die dinge wat geld nie kan koop .
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n positiewe vrolike vriend wat my laat lag en lekker saam kuier. Eerlik en betroubaar sodat n mens veilig voel by jou. Jy mag en kan jou vriendin bietjie bederf sy sal dit geniet ,verseker is daar manne wat ook moeg raak van alleen koffie drink
Ek wag al lank vir my maat met n groot hart,wat baie drukkies kan gee ,wat weet wie hy is en waarheen hy oppad is ,sy ware waardes moet in die dinge wees wat geld nie kan koop...Sien jy kans on hietdie diamant se maat te wees,jy sal nie jammer wees
Wat Haar Vriende Sê
Netmyself007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Jazz |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |