RiskieRiskie
Riskie

52 – Benoni (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika

RiskieRiskie
1

Riskie

52 – Benoni (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika

N Rissiepit... avontuur happiness "stand in your own skin" yet be together...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou van lag altyd positivie..
Lewe is om mekaar te waardeer lief te he en die lewe n lied te maak... no matter what... just have an adventure...
Saam projekte aan pak en voltooi... what you give you recieve...
Elke dag op dieselfde persoon verlief te raak...
In jou eie krag te staan maar ook weet wanneer om saam te staan...
Saam memories bou saam vriende en familie...onbekende plekke te verken... nostalgie te beleef van n plek die kos en nuwe vriende te maak... die lewe te ontdek...
Die lewe se lied in jou hart en in jou dade te dra en beleef...
Leef Lag Dans Bid Sing Avontuur Eerlikheid Geluk Vertroue is affirmations vir my...
Walk your talk... "say it mean it do it"
Ligsinnige gesprekkte n totale irretasie..
Hou van diep nostalgiese intellegente gesprekke.. idees en opinies uit ruil...
Baie kreatief wees en my self uit leef..
Natuur kultuur en die see is my lewe...

Dood gewone mens met n free spirit...
Issues en drama en havok hou dit maar vir jouself...
Die verlede is weg... dis hoe jy voren toe gaan wat saak maak...

Haar Ideale Pasmaat

Lank & aantreklik.. fun loving...
Iemand wat n passie het vir positiewe uitdagings en die lewe te leef vir wat dit is...
Geen jaloesie ...

Wat Haar Vriende Sê

Riskie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Ander
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Misterie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters