In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelik maar hou van my eie ruimte.
Ek is lief vir die Natuur, hou van diere , maar buite my huis,
Hou myself besig met naaldwerk, lees. Hou nie van kosmaak nie.
Ek hou van mense met vaste beginsels. wat vir almal die son gun, maar soort soek soort.In my wooedeskat bestaan die woorde: Miskien of ek weet nie, glad nie Almal het name... Niemand noem my "Jong" nie.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet Standvastig en streng. Vriendelik. Goed geletterd. Wye algemene kennis. Rook en drink nie. Nie suinig. Pynlik netjies! Tog Liefdevol en simpatiek.
Wat Haar Vriende Sê
Boerin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Getroud | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Europa | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
71 - 78 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
201cm (6' 7.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Boerin moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.