In haar eie woorde...
Oor Haar
My vriende sal my beskryf as iemand wat altyd daar is vir almal.
Familie is vreeslik belangrik.
Ek hou van kosmaak, kaalvoet loop en is nie bang om met my hande in die grond te krap nie.
Ek is baie tegniese en maak sommer gou self iets reg as ek kan.
Ek hou nie van baklei nie en ook nie van mense wat jou goedheid misbruik nie.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van n man wat n skerp denker is en tegnies kan dink maar ook n kop het vir besigheid endie erens van die lewe raak sien.
Hy moet steeds n sag geaardheid hê wat kan terg, lag en speel Effens romanties wees.
Hy moet Godvreesend wees, is en respek hê vir n vrou.
Die natuur en sy eenvoud kan geniet, maar ook kan droom en die lewe geniet.
Skoon en netjies en trots wees op hom self.
As die geleenthede daar is, wil reis - Amerika, Switzerland, Spanje, Italia, Australia en Dubai was lande waaroor ek gaande was.
Wat Haar Vriende Sê
Leefmyreis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Bahamas | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Muzak; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |