Leefmyreis

57 – Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

0

Leefmyreis

57 – Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Om myself te beskryf is nie 'n maklike taak nie, want daar is baie fasette van my persoonlikheid om

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sal my beskryf as iemand wat altyd daar is vir almal.
Familie is vreeslik belangrik.
Ek hou van kosmaak, kaalvoet loop en is nie bang om met my hande in die grond te krap nie.
Ek is baie tegniese en maak sommer gou self iets reg as ek kan.
Ek hou nie van baklei nie en ook nie van mense wat jou goedheid misbruik nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van n man wat n skerp denker is en tegnies kan dink maar ook n kop het vir besigheid endie erens van die lewe raak sien.
Hy moet steeds n sag geaardheid hê wat kan terg, lag en speel Effens romanties wees.
Hy moet Godvreesend wees, is en respek hê vir n vrou.
Die natuur en sy eenvoud kan geniet, maar ook kan droom en die lewe geniet.
Skoon en netjies en trots wees op hom self.
As die geleenthede daar is, wil reis - Amerika, Switzerland, Spanje, Italia, Australia en Dubai was lande waaroor ek gaande was.

Wat Haar Vriende Sê

Leefmyreis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Margate, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Bahamas
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Muzak; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters