In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het 'n stillerige, rustige persoonlikheid, is 'n goeie luisteraar en ek kom met meeste mense oor die weg (solank hul goeie maniere het). Ek geniet dit om rond te reis, aktief te wees, veral om te gaan stap in die berge of op my bergfiets te ry. Ek hou ook van interessante mense en om sinvolle, intelligente gesprekke te voer. Ek het effense kunssinnige streep aan my en hou van 'n mooi omgewing. Verder, kan ek die eenvoudige dinge in die lewe geniet asook die fynere dinge waardeer. My geloof is belangrik - ek het 'n ewigheidsperspektief en probeer my bes om binne die wil van my Skepper te leef.
Haar Ideale Pasmaat
Wel, eerstens moet ons lekker kan gesels, vriendskap kom eerste, ons moet altyd iets hê om oor te gesels. Hy moet eerlik wees en nie iets probeer voorgee wat hy nie is nie, hy moet doen wat hy se ... Ek verkies ook iemand wat 'n gesonde, aktiewe leefstyl handhaaf, stabiel, gebalanseerd en avontuurlustig is. Hy moet ordentlik wees met goeie waardes, ruggraat hê en ‘n goeie sin vir humor, die lewe hoef nie so ernstig te wees nie. As hy van kosmaak hou, 'n goeie koffie kan maak of soms 'n glasie rooiwyn kan geniet, is dit 'n bonus.
Wat Haar Vriende Sê
Muurblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Speurverhale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Draf / Hardloop; Stap; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |