CMyntjieCMyntjie
4

CMyntjie

44 – Pretoria (Silver lakes), Gauteng, Suid-Afrika

Twee (geliefdes) vaar beter as een alleen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nuuskierig oor my?

Ek woon heel gelukkig in die mooiste ooste kant van Pretoria...
Ek is 44 jaar jonk!

Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen.
Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet! Dit maak my 'n briljante 'student' met 'n skeppende passie!

Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak, voel dit soos fluweel.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.
Ek maak die lekkerste koffie.
Bak die mooiste koeke.
Ek het nie 'n slegte rook gewoonte nie.
Dra nie aangeplakte grimering of vals hare of naels.
Vergryp my nie aan drank nie.

Ek het plek in my lewe vir 'n oulike (spontane)
man, wat ook besluit het hy wil nie meer alleen wees nie....

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou my ideale pasmaat beskryf as volg

'n Man wat nie perfek is nie. Iemand wat weet hy kan foute maak, maar wie nie trots is op sy foute en dit ook kan reg maak :-)

n Man wat meer het om te se as HALLO HOE GAAN DIT!

Jy moet verkieslik 1.82 cm ( ek is 1.80 cm) of langer in jou skoene staan.
Gesonde leefstyl gewoontes.
Jy moet altyd lekker ruik, netjies wees en skoon leef!
NIE ROKER ASB !

Jy is 'n spontane mens, wie hou van opbouende geselskap:-)
Jy verdien ook jou eie inkomste en is 'n selfstandige man wat met finansies kan werk.
Jy ry jou eie voertuig (in pleks van om saam n vriend te ry of n UBER te gebruik) as jy by my kom kuier.
Jy is nie 'n GROOTPRATER "wat so baie geld het", dat jy op ons 1ste afspraak vir my 'n Huis wil gaan koop en met my wil trou en allerhande belaglike materialistiese beloftes maak.
As jy SO RYK IS, MOENIE VIR MY SKRYF NIE HA HA HA HA !
Ek is opsoek na n opregte eerlike man, wat nie loop en lieg en almal indoen om sy eie ego te streel!

Jy ken jou plek, weet hoe om 'vlerk te sleep' en jou woorde is nie leeg nie...
Jy hardloop nie weg van konflik of probleme want jy het 'n gees van krag, liefde en selfbeheersing.
Jy stel graag 'n voorbeeld vir ander wat n voorbeeld nodig het.
Jy glo nog aan 'n rein verhouding en in 'n huwelik.

Tik gerus 'n "hallo se" nota, breek die ys en vertel my meer van jouself!

Wat Haar Vriende Sê

CMyntjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Silver lakes), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 205cm (6' 8.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

CMyntjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.