In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik ,opreg.Vriendelik, ek hou baie van die natuur, see musiek. Stap graag in die natuur ,langs die see. Om net gelukkig te wees. Geen drama asseblief.
Wil graag weer liefhê. Vir altyd hê. Wil nie weer seerkry. Die lewe is so mooi. Saam iemand spesiaal, kan dit perfek wees.
Haar Ideale Pasmaat
Is jy opreg. Gaan jy my hart mooi behandel. Gentlemen sonder hidden agendas. Jy rook of drink nie. Hou van die see, natuur daai heerlike choppie op die kole. Kan jy goed kommunikeer maar tog ook luister. Rustig wees. Geen dramas. Kan ons saam oud word in rus en vrede. Nog heerlik lag sommer net pret hê. Kom ons groei op mekaar soos mos. Leer mekaar ken.
Wat Haar Vriende Sê
Antjies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Branderplankry; Gimnastiek; Kampering; Skaak; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |