VrolikVriendelikVrolikVriendelik
VrolikVriendelik

44 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

VrolikVriendelikVrolikVriendelik
3

VrolikVriendelik

44 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Reisliefhebber soek eersteklas reismaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n vriendelike mens wat hou van reis, kuier, eet en fliek. Ek hou van sport (kyk en deelneem) en lees so af en toe ‘n lekker boek. Meeste van my vriende dink ek is snaaks en het ‘n goeie sin vir humor! Ek is ‘n lojale vriend.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat dieselfde waardes as ek het, hou van ‘n vleisie op die kole, bereid is om nou en dan nuwe dinge te probeer en van reis hou. Ons moet saam met (en vir) mekaar kan lag en die lewe nie te ernstig opneem nie! As hy ‘n graad of diploma het sal dit gaaf wees.
Hy moet onafhanklik en selfversorgend wees en my ook die geleentheid gun om steeds my eie mens te wees. Eerlikheid en integriteit is ononderhandelbaar!

Wat Haar Vriende Sê

VrolikVriendelik het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Darling; Langebaan; Franschhoek; Paarl; Stellenbosch; Wellington; Botrivier; Caledon; Gansbaai; Grabouw; Hermanus; Kleinmond; Pringlebaai; Malmesbury; Moorreesburg; Ceres; De Doorns; Montagu; Robertson; Worcester; George; Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

VrolikVriendelik moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.