In haar eie woorde...
Oor Haar
Oor die algemeen kom ek met alle mense oor die weg MAAR sodra ek agterkom iemand is agteraf, is oneerlik en gee voor hulle is iets wat hulle nie is nie, skryf ek hulle af of skuif hulle uit my lewe uit. Ek is te reguit - veroorsaak soms dat mense seerkry omdat ek te reguit is maar dit kom gewoonlik van 'n omgee plek af. Ek is plat op die aarde en probeer nie voorgee ek is beter as ander nie.
Haar Ideale Pasmaat
Altyd eerlik, probeer betyds en stiptelik wees en nie iemand wat dink hulle is beter as ander nie. 'n Goeie geselser met 'n wye algemene kennis en moet goed met ander mense oor die weg kan kom. Moet nie jaloers wees op sy maat nie en moet ook nie die maat probeer isoleer van vriende en familie nie.
Wat Haar Vriende Sê
OumaBets het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Dubai (Verenigde Arabiese Emirate) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 76 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 189cm (6' 2.4") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
OumaBets moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.