In haar eie woorde...
Oor Haar
Omdat ek baie lojaal is en eerlik en humble is. Ek hou daarvan om saam te groei geestelik en om net iemand te he wat saam jou die lewe te geniet. Om saam met jou op impulsiewe dinge te doen wat die lewe opkikker. Ek geniet mense en kan nie rerig altyd stil sit nie behalwe as ek n series moet kyk😂 Ek geniet om kos te maak, maar net nie alleen nie. Ek kan braai😜 Ek hou van grappies en familie en vriende is belangrik. Jou woord moet jou woord wees!!
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat,
1. Lief wees vir die Here en hom dien met sy hele hart
2. Respek he vir mense en humble wees
3. Moet hou van sport
4. Hou van die buite lewe
5. As ook van kinders hou
6. Hy moet n sin vir humor kan he sonder om mense seer te maak.
7.Nie rerig drank drink nie, n drankie is nie n probleem maar nie rerig meer as dit nie.
8. Moet stabiel wees
9. Moet eerlik en opreg wees
10. Ek dink as ek n vraag het sou dit die volgende wees.... As jy by n eetplek kom, eet jy om klaar te eet en te ry if eet jy om die geselskap te geniet? Dit behoort n idee te gee van watter tiepe persoon jy is.
Wat Haar Vriende Sê
Brumi86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Wit | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boks; Gholf; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Muurbal; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Sokker; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |