In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek kan jou laat lag. Ek hou van spontane mense wat lekker gesels en goeie algemene kennis het. Ek hou van fotografie en die natuur. 'n Lekker kampvuur, roadtrip of goeie fliek is altyd lekker. My motto is doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê. En as jy vandag iets kan doen, hoekom wag vir môre.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat my laat lag maar tog ernstig is oor die lewe. Hy moet selfstandig wees en na homself kan kyk. Iemand wat saam met my dinge kan doen soos kosmaak/ braai en roadtrips doen of sommer net lekker sit en gesels. Hy moenie bang wees vir mense nie, maar ook nie die geselskap oorneem nie. Aanvaar my soos ek is en moenie my probeer verander nie. Ek is n uiters lojale vriend as ons kliek.
Wat Haar Vriende Sê
Bellapix het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kroonstad (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |