Flown_In_From_MarsFlown_In_From_Mars
Flown_In_From_Mars

57 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Flown_In_From_MarsFlown_In_From_Mars
5

Flown_In_From_Mars

57 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom loer bietjie wat op Aarde aangaan...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 26 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n baie liefdevolle en vriendelike hartsmens wie die positiewe dingetjies in die lewe raaksien en is hier vir die regte redes en dit is om 'n lewensmaat, 'n beste vriend, en my No1 te kan ontmoet en haar te bederf met baie aandag en onvoorwaardelike liefde en om 'n aanvullingpad saam met haar te begin stap, waar ons baie kan saam lag en mekaar op 'n humorvlak ook kan "challenge". My love language is "Physical touch" en "Words of affirmation" en ek het 'n Phd in Hugging. Ek is mal oor sing, langarm dans en 'n gesonde lewensstyl.

Sy Ideale Pasmaat

Vriendelikheid is hoog op die lys, want ogies wat so lekker saam met die mond lag is darem net vreeslik aantreklik. Sy moet my as man kan aanvul en ondersteun en ook in haar eie gelukkige spasie kan floreer waar sy gelukkig in en met haarself is. Dit is altyd baie vroulik as 'n vrou goed na haarself kyk, haarself gereeld "pamper" sonder om oorboord te gaan en om sodoende 'n natuurlike pragtigheid uit te straal. Fisiese aanraking is nogals vir belangrik en 'n eerlike opregte glimlaggende omgee hartsmensie maak my kniee lam. Ons moet mekaar nie probeer verander nie.

Wat Sy Vriende Sê

Flown_In_From_Mars het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Bul
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Gewigsoefeninge; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters