In sy eie woorde...
Oor Hom
my uitkyk is om met n nuwe lewe te begin saam met n vrou wat ook daar na smag om met n nuwe lewe te begin en as n mens nie daar nou aan werk doen nie om nog die tyd saam re kan geniet nie solalank die here vir ons nog spaar e om dit te kan doen ons almal se lewe is maar kort en ons almal se lewe is in die here se hande nie in ons hande nie my stokperdjies het nou begin dood loop van my vrou nie meer daar is nie ons het nogal heelwat vis gaan vang en vleis gebraai ja vandag kan n mens nie meer dit doen nie veral as n mens sukkel ek sal weer saam met iemand op die uit kyk wees om saam met haar alles te doen
Sy Ideale Pasmaat
SY MOET GELOOF HE EN SY MOET AAN GOD GLO EN SY MOET OOK ELKE SONDAG KERK TOE SAAM MET MY KAN GAAN EN SY MOET LIEFDE VOL WEES EN VIR MY BY STAAN MET ALLES NET SOOS EK VIR HAAR SAL LIEFDE GEE EN BY STAAN DUK EN DUN SOOS MAN EN VROU SAL LEWE VIR MEKAAR LIEF WEES EN OM GEE EK SOEK NIE N RYK VRIU NIE ONS MOET NET GENOEG HE OM VAN TE LEWE EN SY MOET OOK MET GELD KAN WERK EN OOK SPAARSAAM KAN WEES EK GLO ALMAL WEET DIE LEWE IS MAAR BAIE SWAAR NOU VIR ALMAL EN SY MOET VIR MY AANVAAR SOOS WAT EK IS EN WAT EK HET EN EK SAL OOK ONS MOET NET MEKAAR KAN WAARDEER EN VERSTAAN EN MEKAAR SE GEWOONTES LEER KEN AS SY OF EK IETS OP DIE HART HET DAN MOET ONS DAAR OOR KAN PRAAT EN AS IETS OOK PLA OOK DAAR OOR PRAAT EN OOK NIE STIL BLY OOR IETS NIE EN SY MOET OOK NIE IETS VIR MY WEGSTEEK NIE OF SY MOET OOK NIE VIR MY JOK NIE SY MOET MET MY AL DIE TYD EERLIL WEES SOOS EK IS EK DINK DIT SAL VIR EERS VOL DOENDE WEES WAT EK HIER ALLES GESE HET AS EK NOU IEMAND GEONTMOET HET DAN KAN ONS OOR ALLES PRAAT EN ONS MOET OOK SAAM OOR N DING BESLUITE NEEM NIE NET EEN NIE EK WIL NET BY SE EK IS BAIE ALLEEN EN EENSAAM EK WIL NIE ALLEEN DOOD GAAN NIE EK SOEK REGTIG NOU N LEWENSMAAT MY OORLEDE VROU IS NOU AL AMPER 3 JAAR OORLEDE KAN NIE MEER SO ALLEN AAN GAAN NIE
Wat Sy Vriende Sê
CRYSLERPTCRU het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort (BRITS), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Hartbeespoort (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Kosher | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Onafhanklik; Oorlog |
Belangstellings: |
Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Deurmekaar |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Redelik |