watookalwatookal
watookal

60 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

watookalwatookal
10

watookal

60 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

 “I always live in the present. The future I can’t know. The past I no longer have.”

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 02 Julie 2024

Verander: 24 Maart 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat jy sien is wat jy kry! Ek is wie ek is. Opreg en tyd is te kosbaar vir voorgee. alles begin nou grondwaarts keer ! ; ) ek is 'n Entrepreneur, en skrywer. Ek het 2 pragtige seuns en die cuteste kleinseun.
My Hobbies
Kuns, skryf, rook voor en na die tyd ; ) probeer ophou dalk as jy my inspireer. ek loop as ek die dag my gaai gelig kry agteruit my pc ; )
Waarom is ek single ?
Ek is honderd jaar terug geskei na 14 jr se getroude lewe, mekaar ontgroei en hy en my vriendin mekaar gevind! daarna het ek my seuns grootgemaak en toe my lewensmaat van 5jaar ontmoet hy is oorlede aan kanker. Nou al 8 jaar weer op my eie.

Hoekom nog steeds alleen? Ek het dit so verkies. Ek het al my tyd en energie aan my skryfwerk afgestaan en haat eintlik die dating game.. dis vir my so 'n mors van kosbare tyd om op al hierdie oneindige dates te gaan en te hoop jy ontmoet dalk die regte een ; ) maar kan ook seker nie verwag mr right gaan uit die lug voor my voete val nie ; ) of anders moet ek maar weer vir my n GROOT Woef kry! Ek is mal oor GROOT honde "ek is nie een vir die klein Guchi keffende handsak brakkies nie" So as jy 'n GROOT hond het is ek al halfpad gewonne ; ) en as jy 'n perfeksionis en manupilerend is hou asb verby! Maar as jy nog 'n eerlike opregte committed exciting vrou kan waardeer is ek dalk 'jou juweel!

Haar Ideale Pasmaat

Afkeure?
"Anger" is an acid that can do more harm to the vessel in which it is stored than to anything on which it is poured.(Mark Twain) en Mense wat dink hul is beter as ander en hulself sniff hahaaaa
Favorite wegbreek?
cabin in the wood
Favorite song? Musiek kan ons happy of sad maak. Ek love musiek en daar is
Soooo baie om van te kies

Wat Haar Vriende Sê

watookal het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 70
Sterreteken:
Bul; Kreef; Maagd; Skerpioen; Steenbok; Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het.
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters