In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het so pas, en op die ingewing van die oomblik, hierdie profiel geskep spesiaal om met een spesifieke mens wie se profiel ek hier gesien het, kontak te kan maak. Die hopelose romantikus in my het oorgeneem en in tipiese rom/com styl in aksie gespring. Ek het sterk intuisie en het nou al geleer om daarna te luister...kom ons kyk waar vat dit my!
Haar Ideale Pasmaat
Dit is nie nodig nie...hy het homself reeds in sy profiel beskryf en hy is verseker my ideale pasmaat...
Wat Haar Vriende Sê
AMGglc het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Hartbeespoort (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Klassiek |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Indies; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Mag |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |