AB1969AB1969
4

AB1969

54 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eerlik en opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 06 Maart 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik en opreg.
Ek hou van liefde, drukkies en soentjies gee, by die huis of in die publiek.
Ek hou ook daarvan om om te gee en respek vir mekaar.
Ek het ń sin vir humor, altyd lekker om te lag.
Ek rook nie.
Drink net sosiaal, maar is glad nie ń dronkgat nie.
Ek is netjies op myself.
Ek het 2 volwasse dogters en ons is baie geheg aanmekaar.
Ek hou van dans, sokkie, maar is nou nie die beste nie, dalk kan jy my leer.
Ek oefen nog elke oggend om darem nog in shape te probeer lyk en omdat ek dit geniet.
As daar nog iets is, vra maar vrae.

Sy Ideale Pasmaat

Moet ook eerlik, opreg en betroubaar wees.
Moenie rook nie.
Moet netjies op haarself wees.
Moet daarvan hou om liefde, drukkies en soentjies te wil ontvang.
Moet ń sin vir humor hê, lag is net lekkerder.
Gaan nou gestenig word,maar ek stel nie belang in iemand wat mollig en meer as dit is nie.

Wat Sy Vriende Sê

AB1969 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

AB1969 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.