0

MaChérie_1

53 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Friendship Soulmate Partner

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Selfgedrewe en passievol oor die lewe!
Ernstige insig, maar hou van lag. (Het nog al my voortande😁🤣)
"Lewens waardes" sterk op my lys!
Liefdevol, hou van aanraking.

Don't believe in perfection! But in self growth!!!

Lief, lief my honde.
Road trips! Toer.
Opwinding.
Groot verskeidenheid van musiek.
Sonsondergang en sterre kyk. (Veral in die Wildtuin), Berge OF by die see.
Hou van die natuur en stap. (Maar veral saam "daai spesiale persoon wat nog soekend is...")😉
Kuns.
Konserte en opvoerings so nou en dan.

Gee om wat in die wêreld om my gebeur!

Monogamy*Net een lewensmaat*. Vir my!!!

My lewe is gebalanseerd met geen plek vir NARSISTE , LEUENAARS ! (Gelukkig begin mens nie oor van "scratch" af nie, maar van ondervinding.)

Haar Ideale Pasmaat

Moet NIE perfek wees as mens nie!
MAAR ...."Perfek vir my!"

*As jy die volgende 'n regmerk kan gee...:🙌

*(But anyway, how do you define a perfect match...?)*

Geestelik "gesond" .
Moet nog jou voortande hê!😄
*Gebalanseerde "voel" op die lewe: Positief, spontaan, liefdevol, ernstig, belese, lag, goeie sin vir humor, doener, goeie "lewens waardes" .Reis, ontspan. Eerlik.
Sterk persoonlikheid.
Diere liefhebber.
Hou van musiek.
Hou van die natuur en stap.

Hoef nie te kan kook nie.(Maar jy kan vinnig leer of ons gaan net baie uiteet😉)

"MONOGAMY"*Net een lewensmaat*!!!

Kommunikeerder met goeie "Insig en begrip" !!!

(X-tra krediet: as jy kitaar sal speel om die vuur vir my 😉.)

Wat Haar Vriende Sê

MaChérie_1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Gholf; Kampering; Kanovaart; Roei; Rugby; Stap; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters