Liefste_jyLiefste_jy
3

Liefste_jy

62 – Bethlehem (Panorama), Vrystaat, Suid-Afrika

Kom ons word een

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is jonk en gesond. Is rustig en vredeliewend. Glo in opregtheid. Eerlikheid is bo aan my lys. Ek glo in ń verhouding met een vrou. Ek hou van om by die huis te wees. Om te reis deur ons land. Hou van rondrits. Ek sal miskien ń glasie rooiwyn drink maar het dit nie nodig om die lewe te geniet. Ek eet om te lewe en leef nie om te eet.
Is gesond en sonder pyne. Hou van stap en gym. Lank fiets gery, maar nie nou nie. Ek is nie ń voorskrifte like man nie. Ek glo in die Drie Enige God.
Ek het 2 kinders gehad, maar hulle is al reeds huis toe. Vra as jy nog iets wil weet. Sal aansluit sodra die spesiale afslag gegee word.

Sy Ideale Pasmaat

Is jy jonk en gesond. Versorg jy jouself en is jou taal gebruik in lyn met jou geloof.
Is jy ondersteunend en liefde vol. Het jy goeie waardes en ń goeie humorsin. Is daar plek vir ń man in jou lewe? Liefde vir jou kinders en kleinkinders moet nie net hele lewe oorheers nie. Het jy ń lewe en soek jy ń lewens maat dan sal ek graag met jou wil gesels.
ASB FOTOS HOE JY NOU LYK.

Wat Sy Vriende Sê

Liefste_jy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (Panorama), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Seilplankry; Ski; Snoeker; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!