In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek hou van kamp,diep see visvang en 4x4 uitstappies.
My stokperdjie wat ek het is "RC CRAWLERS"
Ek is 24/7 op die plaas,behalwe as daar ander planne is.
Ek het baie drome,ek hoop net ek het genoeg tyd om alles te voltooi.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek na 'n jong,lus vir die lewe dame.
Sy moet van goeie kwaliteit wees en weet wat dit behels om op 'n plaas te bly.
Sy moet nie bang wees om 'n ekstra hand te gee waar sy kan nie.
Sy moet netjies op haarself wees.
Ek soek asseblief nie ouers wat in meng in 'n verhouding nie.
Wat Sy Vriende Sê
kylekallie23 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
22 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Volwasse |
Sport: |
Motorsport |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |