LoveGenieLoveGenie
10

LoveGenie

51 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Adventurous. Balanced. Courageous. Creative. Curious. Driven. Energetic. Enthusiastic.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opgewekte vriendelike persoon met passie vir die lewe. Ek het ‘n dryf en ambisie vir kunstigheid met verbeelding en vindingrykheid. Ek is ‘n diep mens wat hou van outintiek wees, maar ook ‘n maklike mens wat ander se voorkeure in ag neem. Ek hou van gesond eet, aktief wees in die gym, dans, uitgaan in sosiale kringe, uitstappies om plekke te verken en motorfiets ry op ‘n goeie dag. Ek is ‘n gelowige mens wat streef om ‘n voorbeeld te wees vir ander en om liefde uit te straal en dit is my persoonlike waardes om gelukkig te wees. Ek is ‘n persoon met baie empatie, lief vir diere en help graag my medemens. Kommunikasie is vir my die belangrikste aspek in alles wat Ek doen en aanpak. Ek hou van openlik en eerlik wees, dis die sleutel tot sukses, op my knieë, voor my Bybel en dankbaar vir wat Ek het 🙏🏻

Haar Ideale Pasmaat

My pas maat waarna Ek opsoek is, moet homself ken en homself aanvaar en lief hê … om een te word met my. Hy moet die Here eerste stel en ‘n volkome Christelike mens wees wat wandel volgens God se Woord. My pas maat moet ‘n vriendelike natuur hê in sy gees met die vrugte van liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing van die Heilige Gees. Ek is opsoek na ‘n volwaardige man, wat wandel in die geloof van geregtigheid. Ek soek Sy toewyding in homself deur God … tot my hart
Ek sal hom kan respekteer en bemin soos ‘n vrou van God … wat twee mense saam bring om hom in waarheid te dien en te ken, om in liefde en harmonie mekaar te kan geniet en vervul. Daar is geen beter manier om ‘n verhouding te begin … as dit nie deur God geseën word nie. God IS liefde en ons geloof in Sy Woord, dra krag en waarheid waarin ons ons liefde groei en ons toekoms saam bou … deur God-gerig te lewe ❤️

Wat Haar Vriende Sê

LoveGenie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Meditering; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters