GroenoogliefdeGroenoogliefde
Groenoogliefde

62 – Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

GroenoogliefdeGroenoogliefde
2

Groenoogliefde

62 – Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Baie liefdevol en wil baie liefde gee

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opregte en eerlike persoon. Hou van al die mooi dinge in die lewe. n Lekker braai by vriende of familie. Hou van kamp.hou van rugby en krieket kyk. Kan baie lekker kosmaak.is daar nog eerlike en opregte mans en old school. As jy is kan jy met my gesels.So as jy n modellyfie en n model gesiggie soek dan gaan jy uitmis op n goeie vrou. So kyk dan my profiel mis.ek is wie ek is en soek net iemand wat n mooi hart het en baie liefde het om te gee.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet ook baie liefdevol wees. Baie opreg en eerlik. Geen leuens vertel.alles saam met my te kan doen.moet nie n humeurige man wees nie.Kommunikasie is baie belangrik. Hy moet sy liefde kan wys aan my en my mooi behandel. GEEN KANSVATTERS of scammers nie.

Wat Haar Vriende Sê

Groenoogliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Groenoogliefde moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.