Mymens00Mymens00
3

Mymens00

55 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soek my mens...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n vriendelik, liefdevolle persoon met ‘n groot omgee hart. Ek is positief en sien meeste van die tyd die beste/positiewe in ‘n situasie. Een van my groot pluspunte is my stunning sin vir humor, ek lag graag en laat ander graag lag, maar ek het ook ‘n baie sensitiewe kant met ‘n fyn aanvoeling vir mense/situasies om my. As ek jou toelaat in die kring van my arms sal ek baklei tot die dood vir jou!
Ek is mal oor die buitelewe, kamp, reis, dans, tyd spandeer saam met mymens. Of sommer net iewers heen ry, nuwe plekke en dorpies besoek, dit is alles op my lysie van lekker doen dinge, maar ek gaan nie ‘nee dankie’ sê as ek kans kry om te “polish and paint” vir ‘n ‘night out in town” nie. Ek hou ook van blink liggies van die Stad en kan myself goed hanteer in meer formele situasies.

Ek soek ‘n maat, iemand waarmee ek dag en nag kan gesels. Iemand wat altyd daar is vir my, wat my brousels op die stoof sal eet, wat saam met my ‘n vleisie sal braai of roomys langs die strand sal eet of vir die 10de keer Pretty Women saam met my sal kyk. Ek soek iemand wat dink ek is die mooiste vrou op aarde, wat net oë vir my sal hê en wat vir my sal lief wees warts and all!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat is iemand wat homself kan handhaaf in enige situasie.
Hy moet goed versorg wees, goeie manière hê en hy moet weet hoe om ‘n dame/vrou te hanteer. Iemand op wie ek kan trots wees.
Hy moet nie oordonderend wees nie, maar ook nie net ‘n ja-broer nie.
Iemand met ‘n goeie hart, integriteit en wat sy woord kan hou, kry hoë punte by my.
Ek soek iemand wat waarde heg aan Christelike beginsels, wat met ‘n bietjie van ‘n old school benadering deur die lewe gaan.

As jy iewers daarbuite is, klop asb aan my deur – ek soek na jou!

Wat Haar Vriende Sê

Mymens00 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Rugby; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters