JouPasmaatJouPasmaat
JouPasmaat

56 – Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika

JouPasmaatJouPasmaat
7

JouPasmaat

56 – Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons reik uit.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 11 Junie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My verhouding met die Here is belangrik. Ek is ernstig oor goed wat saak maak en hou van diep gesprekke, maar ek glo ook ek het 'n goeie sin vir humor. Weet maar dat ek soms jou siel sal uittrek, maar ek spot darem met myself ook.

Ek is in wese 'n introvert, maar kan ook leiding neem. Ek is net beter met een-tot-een kommunikasie as met groepe.

Ek geniet om rustig by die huis te wees, en is altyd besig om iets reg te maak of te verander by die huis, maar sal ook graag lekker dinge saam jou wil doen om jou beter te leer ken. Ek stap graag in die natuur, en speel af en toe golf saam my beste vriend.

Ek doen process engineering vir 'n lewe, maar ek sou graag voltyds wou skryf, en ek het al gepubliseer.

Jy sal op my kan staat maak en veilig en geliefd wees saam met my. Ek sal jou hart waardeer en beskerm en jou respekteer. Ek is verseker nie 'n "player" nie.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat opreg van hart is met 'n warm persoonlikheid, Jesus lief het, en 'n commitment sal wil maak om my maat in die lewe te wees. Dit sal 'n bonus wees as jy dit geniet om in die natuur te stap.

Wat Sy Vriende S

JouPasmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreleta Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Goedhartigheid; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken