Annabel77Annabel77
Annabel77

47 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Annabel77Annabel77
2

Annabel77

47 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Sprokies verhale het n gelukkige einde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Julie 2024

Verander: 30 Mei 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Borrelende ekstrovert wat lief is vir die lewe 🙂
Geniet die Bos maar die see maak my siel skoon 😜
Groot F1 fanatic 🤫
Feeste en Markte op n Saterdag maar hou van n Sondag by die huis saam vriende en familie
Die lewe jaag so vinnig verby en wil memories maak saam mense 🧡
Te lui om vir myself kos te maak maar love om ander te bederf met n lekker bord kos en moenie die bottel wyn vergeet nie
Ek het nie n man nodig nie maar ek sal dit love om my lewe met iemand te deel ... 🌻

NB: As jy nie fotos het nie moet my nie kontak nie, ek wil nie met n spook praat nie 🤯
As jy nog besig is om te skei of vervreemd is, sorteer jouself uit, ek is nie n rebound nie
Ek is reguit en as jy nie soos n grootmens kan kommunikeer nie, moet nie vir WMJ en HGD dit nie, nie eers my kinders praat so met my nie
Ja ek is vol fiemies en weet wat ek wil hê

Haar Ideale Pasmaat

Ekstrovert wat met almal oor die weg kom! Stabiel en weet wat hy wil hê in die lewe! Hou tog van F1 want anders gaan ek jou mal maak 🤣🤣 Wereld en reis kennis n moet!! KOMMUNIKASIE is die belangrikste!! As jy n goeie verhouding met jou ma het behoort jy te weet hoe om n vrou te behandel! As jy nog met jou ekse in kontak is ... moenie eers probeer nie. Respek en trust is groen vlaggie!

Wat Haar Vriende Sê

Annabel77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Bytend
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Selfbeheersing
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Jag; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters