Snoeke2024

52 – Howick (Howick Noord), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

0

Snoeke2024

52 – Howick (Howick Noord), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Regtig! Die lewe is wat jy daarvan maak. Embrace it!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n Christen vrou wat glo aan reg of verkeerd. Daar is niks so lekker om in die natuur te wees of om op die strand te sit en God se handewerk te aanskou nie. Ek het 'n passie vir my palliatiewe werk en die plaaslewe staan nie ver agter nie.Ek is 'n plaaskind gebore en was 'n boervrou vir 15 jaar. Ek is geseŽnd met kinders wat my rykdom is en wat besig is om hul lewens te bou op hulle eie. Ek is lief vir die see, dans, toer, natuur, nuwe uitdagings en soek 'n maat wat als met my kan deel. Ek soek 'n vriendskap wat gebou is op wedersydse respek en vertroue.
Ek het 'n baie goeie sin vir humor en is ook ernstig wanneer dit nodig is. Wat jy sien is wat jy kry. Ek is nie 'n barbie dol nie en is tevrede met wat ons hemelse Vader vir my gegee het.
Ek kan oneerlikheid en valsheid gladnie verdra nie. Ek het 'n passie vir die lewe en probeer altyd 'n glas meer vol as half leeg sien.
Die lewe is wat jy daarvan maak en dit is jou keuse hoe jy dit vir jouself maak. Elke emosie is 'n keuse en elke keuse het 'n nagevolge..... Goed of sleg.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is lief vir dans, toer, natuur, nuwe uitdagings en soek 'n maat wat als met my kan deel. Ek soek 'n vriendskap wat gebou is op wedersydse respek en vertroue met God as die hoof van die huis. Ek soek iemand wat my geesgenoot en Beste maatjie kan wees.
Kansvatters is onwelkom
Tempramentele buffels is taboe.

Wat Haar Vriende SÍ

Snoeke2024 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Howick (Howick Noord), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; Mosambiek; NamibiŽ; Suid-Afrika; ZambiŽ; Zimbabwe
Ligging:
Botswana; Mosambiek; NamibiŽ; Suid-Afrika; ZambiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Muurbal; Rugby; Stap; Swem; Veldhokkie; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters