plane_crazy83

41 – Mosselbaai (Dana Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

1

plane_crazy83

41 – Mosselbaai (Dana Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

eks n plane mens 😉

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 26 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks n rustige mens,wat geskei is.Eks n 80's fan en mal oor vliegtuie,nie dat ek self n vlieenier is nie,maar wens ek was.Miskien sal ek dit nog oorweeg in die toekoms.
Soos ek genoem het,ek is rustig in die algemeen,baie geduld en hou daarvan om rond te beweeg wanneer ek tyd het om bietjie asem te skep.Ek glo ek kom maklik met mense reg,ek sal laat jy die judge wees.Ek is n foodie,so hou daarvan om lekker interresante disse uit te probeer.Ek geniet die natuur en ook soms gaming op pc, flight sim vlieg...maar nie baie nie omdat my werk meestal my tyd opneem en hou daarvan om my oë te rus oor naweke as ek kan bygese 🤣 Eks mal oor diere en sien myself as n honde mens,en hou graag daarvan om ander mense se honde te vryf met die verby stap.Ongelukkig is ek nie in n posisie om my hond kind te kan aanhou nie 🥺

Sy Ideale Pasmaat

Eks heel gemaklik omdat ek net n aktiwiteits maat soek,maar sy moet gemaklik wees met haarself, groot of maer maak nie saak nie.Iemand met wie ek lekker kan gesels oor dinge in die algemeen en self mekaar te leer ken as vriende.Moet ook n diere liefhebber wees.Nie sarkasties wees nie,want ons het genoeg mense soos dit in die wereld.En moet ook n foodie wees.

Wat Sy Vriende Sê

plane_crazy83 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Dana Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Polo; Rugby; Ski; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Slapies vang
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters