Lee1810Lee1810
Lee1810

54 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Lee1810Lee1810
3

Lee1810

54 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Nuwe vriende nuwe horison

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 02 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n glitter persoon. Ek is mal oor mode en skoonheid. Baie spontaan en maak maklik vriende. Ek hou van die mooi en die goeie. Eerlik, opreg en verdra nie valsheid of agterbaksheid nie. Groot diereliefhebber. Ek is redelik sosiaal en woon graag sangers se optredes by. Ek is lojaal teenoor my vriende en spesiale persoon in my lewe. Ek is n somers mens en lief vir die see. Masr ook n lekker kaggel in die winter.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik, Opreg en betroubaar. Ons moet mekaar respekteer. Ek wil veilig voel by hom. Hy moet n diereliefhebber wees. Romantiese Piekniek en bederfies doen. Ons moet saam kunstefeeste en markte toe gaan saam gaan op eksotiese vakansies. Lag en net gelukkig wees.

Wat Haar Vriende Sê

Lee1810 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Lee1810 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.