Countrygrl234Countrygrl234
Countrygrl234

49 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Countrygrl234Countrygrl234
4

Countrygrl234

49 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Old soul, but young at ❤️

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is duur gekoop deur Jesus en ek besef dit! Ek is liefdevol, saggeaard, kommunikeer goed, ondersteunend en lojaal.

Ek het genoeg breinselle ontvang en ek gebruik hulle. Al is "common sense" nie meer so "common" nie, het ek my porsie ontvang. Ek dink op my voete en is prakties en het goeie insig.

Wanneer ek glo in iets is ek "all in, not barely there", en ek verwag dieselfde van my ideale maat.

Ek wil my verstout om te sê ek het nie 'n man "nodig" nie, maar ek wil een in my lewe hê - die Here het ons nie gemaak om alleen te wees nie. Ons elkeen verdien 'n sagte plekkie om te land en iemand wat liefde kan gee en ontvang.

Ek is in 'n nuwe seisoen van my lewe - my kinders is albei klaar met skool, het hul eie werk, liefde, vriende en lewens en het my nie meer so nodig nie. Ek voel nou kan ek met vrede in my hart, aandag gee aan iemand waarmee ek my lewe kan deel.

Ek hou van stap en vrek oor langarm/sokkie, sokkie musiek, 90's, country & gospel. Ek geniet kamp, die natuur en woude 🌳 Ek is lief vir meeste diere, maar ek het geen op die oomblik nie. Ek hou van gesels en tyd is defnitief vir my baie meer werd as geld.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat sal 'n persoonlike verhouding met God (Abba, Jesus & Heilige Geës) hê, hy sal 'n huwelik wil hê (nie net 'n meisie nie), en hy sal goeie selfvertroue hê, sonder om verwaand te wees...

As hy hou van die dinge wat ek van hou sal dit fantasies wees. 'n Mens moet tog belangstellings deel. Tyd saam wíl spandeer, en saam wíl groei.

Ek het onlangs hierdie (bietjie ge-edit) gelees en dit het vir my so baie sin gemaak:

"Certainty in men creates relief in the feminine.

When he is certain of what he wants and where he is going, particularly in regards to his love for God, but also in regards to her and his choosing of her, she can relax into trusting him in his confidence and self-respect.

There is immense power in masculine certainty.

Certainty is the energy that drives a man to endure and to become an exceptional man attuned to his (future) wife, his every touch filled with assured, relaxed presence, and the kind of man that provides the space for his woman to flourish in the fullness of her womanhood.

Uncertainty in men, however, is agony to the feminine.Because it means she has to step in and take control to create the conditions for herself to feel safe... "

Wat Haar Vriende Sê

Countrygrl234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Wynland; Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Seil; Skaak; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters