The_SaintThe_Saint
The_Saint

58 – Middelburg (Dennesig), Mpumalanga, Suid-Afrika

The_SaintThe_Saint
2

The_Saint

58 – Middelburg (Dennesig), Mpumalanga, Suid-Afrika

To Be ... Or Not To Be

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Elkeen van ons kan seker 'n uithaler profiel neerpen maar is dit die werklike ek of die werklike jy, daai kan jy slegs bepaal deur te gesêls, mekaar in die oë te kyk en dan skouers te skuur in mekaar se teenwoordigheid onder verskillende omstandighede, veral as die omstandighede nie so idillies is nie ... hoe verander druk jou persoonlikheid of kom daai beheerende, manipulerende narsisistiese eienskappe wat jy met soveel sorg verberg na vore ?

Ek is Liefdevol, hou van lag en grappies, floreer op aanraking so ja ek wil jou hand vashou in die publiek, ek vermoed ek het ook 'n groter dosis romantiek in my as die gemiddelde man op straat, was 10 jaar in die Weermag, so ek dink anders as mans wat nie daar was nie, maar ek is ook 'n empaat en is nie bang of skaam om my gevoelens te wys nie. Ek soen lekkerder as wat ek kos maak en ek kan lekker kos maak ... hihihi Ek skrik nie vir skottelgoedwas, wasgoedwas en huisskoonmaak nie, solank dit beteken dat daar meer tyd is vir ons. Ek is nie groot op TV kyk nie maar sonder musiek kan ek nie. Bos en die see altwee bekoor my, maar as mens sterre wil kyk is die Karoo die plek. Ek is ewe tuis kaalvoet om die vuur of in my Tux oppad na 'n Opera uitvoering. Ek dink die ravel is lank genoeg, as jy meer wil weet moet jy net trek en vra en die antwoorde sal uitkom

Sy Ideale Pasmaat

Ai tog ideaal is daar so iets ? Wees opreg, wees oop, wees liefdevol en redelik, praat met my as dit goed gaan en praat nog meer met my as daar dinge is wat skaaf. Vemy stilstuipe ons almal maak foute maar hoe gouer ons daaroor praat , hoe gouer kan dit beter gaan. Ek sal verkies indien jou primere liefdestaal ook aanraking is en dit sal baie help indien jy vir my ook kan sê jy is lief vir my en dit bedoel ( Natuurlik wanneer die verhouding gevorder het verby net blote vriendskap en verliefdheid en geit ) wees my beste pel vir wie jy alles vertel, lê in my arm en droom saam met my, lag vir my simpel grappies, ek probeer ten minste, gee my daai kyk van oorkant die tafel in die Restaurant , of op die bank met net die vlamme van die vuur in die kaggel as lamp, ja selfs daar saam met vriende om die braaivleis vuur ... en as jy moet vra wat se kyk ... wel dan gaan dit sukkel ... die regte vrou sal weet. Wink-Wink

Wat Sy Vriende Sê

The_Saint het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Dennesig), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Lyfbranderry; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Skermkuns; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters