WandaBWandaB
WandaB

57 – Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

WandaBWandaB
3

WandaB

57 – Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Nuwe begin.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Avontuurlustig,spontaan, betroubaar, geniet die buite lewe, kamp, visvang. So ou kuiertjie in die bosveld altyd 'n plus punt. Kyk goed agter myself. Ek bederf graag die mense vir wie ek omgee. Hou van kos maak en lekker kuier saam harts mense.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg met 'n goeie hart. Hy moet 'n goeie verhouding met sy kinders he. Hou van Kamp en die buite lewe. Moet 'n Christine wees. Respek he vir sy mede mens. Moet agter homself kyk. Moet darem 'n sin vir humor he. Wat ander behandel soos hyself behandel wil word. Hy.moet "n omgee mens wees. Wat sal nou lekkerder wees as om jou ander helfte te vind en 'n pad saam te stap en die lewe saam te kan geniet en memories saam te kan maak, met jou kinders my kinders en die klein kinders.
.

Wat Haar Vriende Sê

WandaB het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

WandaB moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.